Verskillende redes vir selfdood


Mense neeem om verskillende redes hulle eie lewens. Elkeen is tragies en ‘n verlies. Die verskillende oorsake laat ‘n mens verskillend na elkeen kyk. Is dit depressie, ernstige siekte, impulsiewe besluitneming of dalk ‘n aksie van finale beheer tot op die einde?

Ds. Braam Klopper is ‘n pastorale terapeut en rouberader en voltyds in diens as leraar by die NG Kerk Kempton Park-Oos, gesels oor selfdood. Hy is die skrywer van die boek, WANNEER WOORDE ONTBREEK, en medeskrywer van LEEG, wat handel oor swangerskapverliese.