Só verwyder jy ou skuldigbevinding van jou rekord


Maandag 6 November 2017

Igna Klynsmith verduidelik hoe om ‘n prokureur, wat namens jou optree, te vervang. Hy beantwoord ook ‘n luisteraar se vraag oor hoe om ‘n ou skuldigbevinding van jou misdaadrekord te laat verwyder, en bespreek ‘n onlangse hofsaak oor die rook van dagga in jou privaatwoning.