Vind die Suiderkruis só


Vind die Suiderkruis

Een van die konstellasies wat bekend is aan baie mense, is die Suiderkruis. Willie Koorts verduidelik hoe om die kruis in die hemelruim te kry.

Lees meer oor die Suiderkruis: https://af.wikipedia.org/wiki/Suiderkruis 

Die Suiderkruis konstellasie

Dr. Japie van Zyl verduidelik hoe hy vorder met sy twee projekte – die lansering van die Hydrosat-satelliete en die vervaardiging van die Covid-toetsapparaat wat ‘n volledige uitslag binne 10 tot 15 minute sal gee.

Prof. Matie Hoffman beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die uitdying van die heelal.