Voorplanting by voëls; seksualiteit; slaappille Home Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 26/10/2021. Die kenners vertel hoekom die meeste voëls nie ‘n penis het nie – so hoe gebeur voortplanting? Ons kyk na die ewolusie van seksualiteit, en watter effek moderne slaappille op breinfunksionering het. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/10/hoe_verklaar_jy_dit_24_oct_hoe_verklaar_jy_dit_24_oktober_2021_medium.mp3