Waar is ons sonnestelsel se hoogste berg?


Waar in ons sonnestelsel is die hoogste berg? Dié planeet het ook die diepste en langste skeurvallei.

Daar is kommer oor die Hubble-teleskoop wat deur mensgemaakte voorwerpe soos satelliete getref kan word.

Daarteenoor ontdek die nuutste ruimteteleskoop, die James Webb, byna daagliks nuwe horisonne in die ruimte.