Waar kom Alaska se olie vandaan?
Hoe verklaar jy dit? Sondag 28 Januarie 2018
- Van watter seedier word calamari verkry?
Waar kom die reuse hoeveelheid olie vandaan wat met die Alaska olie-pyplyn uit ‘n boomlose, permanente ysgebied gepomp word?
- En watter ekologiese voordele hou vlieë, miere en muskiete in?