Waar staan watervoorsiening in SA?


Richard Spoor, ‘n publieke belange-prokureur, verduidelik wat die stand van sake is met betrekking tot watervoorsiening in Suid-Afrika.