Waarom dra die mens klere?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 1 April 2018

Wetenskaplikes beantwoord verskeie luisteraarsvrae:

  1. Hoekom word daar deesdae soveel nuwe planete ontdek?
  2. Waarmee word die afstand tussen hemelliggame gemeet?
  3. Plaas die dra van klere nie ‘n beperking op die mens se evolusionêre vordering nie?
  4. En wat veroorsaak dat sommige mense allergies vir troeteldierhare is?