Waarom het Nieu Seeland geen giftige diere nie?


Hoekom is daar nie giftige diere in Nieu-Seeland nie, maar Australië het verskeie giftige spesies?, is een van die vrae wat wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit? beantwoord.

Hulle beantwoord ook die volgende vrae:

Waarom is hidrobreking in die Karoo gestaak?

– Raak ‘n vlieg gedisoriënteer in ‘n motor wat teen 120 kilometer per uur beweeg?

Laai AfLaai Af (25 224KB)