Vroue-atlete, testosteroon en sportprestasie


Die kwessie van testosteroonvlakke in vroue is met die Caster Semeya-saak by die IAAF op die spits gedryf. In die lig hiervan kyk ons na drie sleutelkwessies: verhoogde testosteroon in vroue, verbeter hoë vlakke sportprestasie en kan laboratoria onderskei tussen natuurlike en toegediende testosteroon?

 

Lees ook oor die effek van testosteroon inspuitings op manlike vrugbaarheid

https://www.rsgplus.org/gesondheid/testosteroon-inspuitings-maak-mans-onvrugbaar/