Hoe werk lugspieëling?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 29 April 2018
‘n Span wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in hierdie program onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae sluit in:
  1. Hoekom hou inteling by mense gevare in, terwyl dit deur boere gebruik word om byvoorbeeld beesrasse te verbeter?
  2. Wat veroorsaak dat die een helfte van ‘n lemoen se skil grasgroen is, terwyl die ander helfte liggeel is?
  3. Hoe word ‘n lugspieëling veroorsaak?
  4. En hoekom suis die wind nie in ons ore as gevolg van die aarde se rotasie-spoed nie?