Wanneer is handel in renosterhoring onwettig?


Maandag 20 November 2017

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels:

  1. Is ‘n skoolreël geldig wat meisies verplig om die skool te verlaat as hulle swanger raak?
  2. Kan jy van die Padongelukkefonds eis as net jou eie voertuig in ‘n botsing betrokke was waarin jy ernstig beseer is?
  3. Wanneer is die handel in resnosterhorings wettig?
  4. Moet jy as kredietverskaffer registreer as jy eenmalig krediet van meer as R500 000 aan iemand toestaan?
  5. Onder watter omstandighede kan ‘n eggenoot steeds ingevolge ‘n gesamentlike testament erf as hulle geskei het, maar nie die testament verander het nie?