Alles oor spesiale en siekteverlof


Spesiale verlof, insluitend siekteverlof

Donderdag 10 Augustus 2017
Prokureur Louise Rive vertel vir Martelize Brink waarop jy geregtig is ten opsigte van spesiale verlof.

Luister ook: Wanneer kan ek verlof neem?
Oggend op RSG: Donderdag 3 Augustus 2017

Prokureur Louise Rive vertel vir Martelize Brink van verlof en die voorskrifte wat jou afdae betref.