Wat as ‘n meteoriet deur jou dak val?


Hoe gemaak as ‘n meteoriet deur jou dak val, en langs jou op jou kopkussing beland? Dit is een van die intessanthede waaroor daar gepraat word nadat die ‘n vrou in Kanada ‘n noue ontkoming gehad het. Nick Erasmus van die SAAO praat oor die waarskynlikheid van so ‘n voorval.

Wat is ‘n foton? Prof. Matie Hoffman het die antwoord.