Wat behels dokter/pasiënt vertroulikheid?


Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n egpaar wat by hulle dogter se huis ‘n woonstel wil aanbou, maar nie wil bou voor die eiendom gedeeltelik op hulle naam geregistreer is nie.

Igna praat ook oor dokter en pasiënt vertroulikheid.

Volker Krüger praat oor die reg op testeervryheid.