Wat behels mediese nalatigheids-eise van minderjariges?


Igna Klysmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor die polisie wat ‘n klopjag by die verkeerde adres uitgevoer het.

Hy bespreek ook mediese nalatigheidseise van minderjariges.

Spesialisgas Peto Milton praat oor die verskillende sake-entiteite soos ‘n eenmansaak, vennootskap en privaatmaatskappy.