Alles oor Starlink satelliete


Wat sou met ons gebeur indien ons son ‘n supernova sou word?

Die span gesels ook oor die nuwe Starlink-satelliete wat deur Space X gelanseer is.

Kobus Olckers beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor of daar ‘n korrelasie tussen sonvlekke en die groei van gewasse kan wees.

En die ruimtevaarder, Chris Hadfield, bespreek die vraag of die mens swaartekrag kan beheer.