Wat gebeur met ‘n familiewoning as die eienaar sterf?


Igna Klynsmith bespreek

  • ‘n luisteraarsvraag oor die afhandeling van sy testament.
  • Hy bespreek ook ‘n saak waar SARS ‘n lasbrief bekom het om ‘n belastingbetaler se perseel te deursoek, en hulle toegang geweier is.

Claudia Noble-Areff praat oor wat met ‘n familiewoning gebeur wanneer die eienaar sterf.