Nina gesels oor Parkinson’s, emosies…


Nina Schumann

OM ’n diagnose van Parkinson se siekte aan te hoor, is nie maklik nie, want dit het implikasies vir die res van jou lewe. Veral as dié siekte outomatiese motoriese bewegings aantas en jy ‘n pianis in hart en siel is.

Marí Hudson gesels met Nina Schuman, bekende Suid-Afrikaanse pianis, oor hoe sy lewe met Parkinson se siekte.

Laai AfLaai Af (24 568KB)

iTunesTeken in met iTunes

LuisterLuister