Wat is die effek van elektriese heinings op die omliggende plante en diere?


Suid-Afrikaanse luiperd

Watter effek het jou elektriese heining op die fauna en flora van jou omgewing?

Ons leer meer oor die Europese spreeus wat Cecil John Rhodes na Suid-Afrika gebring het, en die die genepoel van die luiperd.