Wat is die gevolge as jy nie jou verband stiptelik betaal nie?


Igna Klynsmith praat oor die gevolge van verbande wat nie stiptelik betaal word nie.

Hy bespreek ook transporttransakies wat platval, asook korrupsie op munisipale vlak.

Spesialisgaste Susan de Wet en Janus Olivier praat onderskeidelik oor die padongelukkefonds en oor uitklaringsyfers.