Wat is die verskil tussen miere, rysmiere en termiete?


Ons hoor wat die verskil tussen miere, rysmiere en termiete is.

En, Calvyn Steyn het ‘n vraag aan teoretiese fisikus, Prof. Hendrik Geyer gerig waarin hy vra hoekom hy “doof” word wanneer daar skuim in sy ore is, byvoorbeeld in die stort terwyl hy hare was. Prof. Geyer begin sy verduideliking deur te verwys na die warm sjokolade-effek waar klank geaffekteer word deur verskeie faktore.