Regsake: Munisipaliteite se plig teenoor inwoners


Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor

  • die opstel van koop- en verkoopkontrakte handel,
  • en ontevredenheid oor ‘n boete in ‘n deeltitelontwikkeling omdat daar nie betyds gebou is nie.
  • Igna praat ook oor direkteure se verpligtinge teenoor maatskappye.Est-Marie MCallahan praat oor munisipaliteite se verpligting tenoor inwoners.