Wat is inwoners van deeltitelskemas se regte?


Wat behels die verpligte registrasie van deeltitelskemas by die ombudsman, en is ‘n alternatiewe manier om geskille en dispute tussen inwoners en die bestuur op te los? Wat is inwoners se regte ten opsigte van die verkryging van inligting oor besluite, en is besoekers verplig om hul ID-dokument of bestuurderslisensie te toon om toegang tot ‘n deeltitelkompleks te kry?

In die laaste program oor deeltitelskemas gesels Retief von Wiellich met Igna Klynsmith en Ian Wessels oor

Luister ook
Wat is die verpligtinge van die beheerliggame van deeltitelkomplekse? Wat is die regsaspekte in terme van die finansiële bestuur, heffings en instandhouding van ‘n deeltitelkompleks?

Retief von Wiellich sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om dié regsaspekte te bespreek.