Wat was die probleem met Artemis se 1e lanseringspoging?


Die reuse stellasie-kruiptrekker wat Artemis 1 vervoer is links van die ruimtetuig. Photo credit: Boeing/John Proferes

Die lansering van die Artemis maak hoofberigte in die media. Jim Adams verduidelik die stappe wat gevolg word voor ‘n lansering plaasvind. Hy vertel wat fout gegaan het tydens die eerste lanseringspoging.
Daar is ook interessante feite oor die reuse motore van die SLS. Die reuse kruiptrekker wat gebruik word om die vuurpyl van die Vehicle Assembly-gebou na die die lanseerplatform te vervoer, slaan asem weg.