Só verplant ‘n kweker groot kokerbome


Wat weet jy van dié uitsonderlike boom?

Eduard Cornelissen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat kokerbome in die natuur bedreig, en hoe jy na die kokerboom in jou tuin kan omsien. Hy vertel ook hoe hy kokerbome hervestig in internasionale botaniese tuine.

Kyk hoe word kokerbome, wat in Suid-Afrika gekweek is, vervoer word en hoe dit in ‘n botaniese tuin in die Ooste lyk


Foto’s van kokerbome