Watertenks waarin gifstof was, is dodelik en onwettig


Hoe verklaar jy dit? Sondag 18 Februarie 2018
Wetenskaplikes beantwoord die volgende luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit?
  1. Kan ‘n mens plastiektenks waarin gifstof was, vir die opgaar van gryswater gebruik?
  2. Wat eet duisendpote, en wat is hulle nut?
  3. Plant verskillende kleure lig teen verskillende snelhede voort?
  4. En hoe het ‘n groot ronde gat in ‘n horisontale rots in die Oranjerivier ontstaan?