Watter prosesse moet gevolg word om werkers af te lê?


Wat is die prosesse en prosedures wat in plek moet wees wanneer maatskappye werkers aflê?

Die Minister van Kommunikasie, Nomvula Mokonyane, sê die SAUK-raad het nie die regte prosesse gevolg in sy aankondiging oor planne om personeel af te lê nie, terwyl president Cyril Ramaphosa werkers by Cosatu die versekering gegee het dat daar geen planne is om sowat 30 000 staatsamptenare die trekpas te gee nie.