Wenke vir eerstejaars oor die oorgang van skool na universiteit Home Kompas Gepubliseer op 18/01/2024. ‘n Opvoedkundige-sielkundige bied vir eerstejaar studente ‘n paar wenke rakende die oorgang van hoërskool na ‘n tersiêre instelling maklikker te maak.