Wêreldbevolking vinnig oppad na 8 miljard Home Op en Wakker Gepubliseer op 19/07/2022. Dawie Roodt deel sy insig oor die VN se jongste vooruitskattings van die wêreldbevolking, wat 8-miljard gaan bereik, en Indië wat op koers is om China verby te steek as die land met die meeste mense. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/07/sakenuus-19-julie-2022-2.mp3