Word ‘global warming’ word nou ‘global boiling’?


Terwyl dit vandeesmaand in Johannesburg gesneeu het, was dit elders in die wêreld die warmste maand sedert rekordhouding van temperature begin het. Volgens die VN se sekretaris-generaal, António Guterres, is die era van aardverwarming verby, en is ons nou in ‘n tydperk waar die aarde kook, Hy noem dit “global boiling”. Is dit ‘n oordrywing?

Ons praat hieroor met professor Francois Engelbrecht van Wits se Global Change-instituut.