Die James Webb teleskoop eersdaags na ruimte


‘n Kunstenaarsvoorstelling van die James Webb ruimteteleskoop

Die veelbesproke James Webb-ruimteteleskoop vat eersdaags die pad na Frans-Guiana vanwaar die lansering sal plaasvind. Jim Adams praat oor die teleskoop en hoe dit verskil van die Hubble-ruimteteleskoop. Die teleskoop sal op die L2-punt in die ruimte geplaas word om waarnemings in die infrarooigolflengte te doen. Jim verduidelik ook hoekom die lansering nie in die VSA plaasvind nie.

Lees meer oor die James Webb ruimteteleskoop:
https://www.nasa.gov/mission_pages/webb/main/index.html