RSG
TagSê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Ervaar jy familievervreemding?
Familievervreemding is aan die toeneem. Meer en meer volwasse kinders maak die keuse om alle kommunikasie met hulle familie, of spesifiek…
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se beleidsko…
Toename in gebruik van ongeregistreerde veemedisyne wek kommer
Gerhard Verdoorn
Sojaboon-peule
Rou sojabone en sojaboon-oesreste kan baie doeltreffend as ‘n voedingsbron vir herkouers gebruik …
Knokkeltoon; Testosteroon-aanvullings; Uitpeul-oë; Sooibrand-komplikasie
Vier gesondheidskwessies word bespreek:
1. Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie (bunion-operasie), en hoe lank is jy buite aksie?
2. Ka…
Regsaspekte oor verkragting; eiendomspraktisyns
Igna Kleinsmith bespreek ‘n vraag oor ‘n weduwee, wie se stiefkinders daarop aandring dat hulle Pa op ‘n plek van hulle keuse begrawe moe…
Wat is die ruimte, ruimtetyd en gravitasiekolke?
Wat is ruimte? Is dit niks? En wat is ruimtetyd? Dis die breinknopers waaoor die span praat.
‘n Foto doen die rondte van ‘n sogenaamde…
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog?
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure?
Ons kyk na ‘n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is.
…
26 Mei: Sondeseep laat die skuldige nie wegkom nie
Donderdagaand (26 Mei) om 20:00 kan jy luister na Susan Marais se radiodrama, Sondeseep. Sondeseep was ‘n finalis in RSG/Sanlam se radiod…
SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in …
Rooivleisbedryf groei goed
Bogemiddelde groei in die rooivleisbedryf is waarna die Rooivleis-abattoirvereniging streef. Hierdie visie is bevestig by hulle 29ste kon…
Watter kweekhuisgasse lei tot aardverwarming?
Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin?
Hoe goed kan vlieë ruik en sien?
Hoekom het mus…
Luister weer: Don Juan deur Molière
Moliere
Luister vanaand na ‘n argiefdrama Don Juan deur Molière
In die vroeë dae van Afrikaanse radio, wat in die tyd was toe Afri…
Luister weer na ons wendrama ‘Kinders’
Die wenner in die 2021 RSG Sanlam Radiodramaskryfkompetisie, Kinders, deur Erica Harris, word op Donderdag 5 Mei uitgesaai. uitgesaai. D…
Emosionele boelie-gedrag teen kinders is BAIE ernstig
Boeliegedrag onder tieners is ‘n groot probleem in Suid-Afrika.
Kinders kan dit saamdra tot in hulle volwasse jare.
Ouers se hulp e…
Hoe ken jy ‘n narsis uit?
Die algemene kenmerke van ‘n narsistiese persoonlikheidsversteuring is ‘n oormatige beheptheid met selfbeeld en mag, en om die regte beel…
Wat is die implikasies van Mercurius se skielike komeetagtige stert?
Mercurius se natrium-stert is te sien.
Mercurius is die naaste planeet aan die son. Dit blyk nou dat dié hemelliggaam skielik ‘n ster…
Hoe lyk sonneblomproduksie in SA?
‘n Hoogtepunt op die plaaslike landboukalender, is die SA Kaasfees wat deur Agri-Expo aangebied word. Lise Roberts het dit bygewoon, en g…
Ontdek die plante van die Oos-Kaapse Ruigteveld
Die Oos-Kaapse ruigteveld
Heuwels oorgroei met digte groen ruigtestruike waaraagter selfs olifante kan skuil, veral ná reënbuie in di…
Wat laat die aarde draai?
Die aarde se as is 23 grade getilt en die aarde draai antikloksgewys om sy as.
Ons paneel kenners verduidelik
– wat die aarde laat…
Wat gaan aan in die Sondagsriviervallei?
My hart is baie seer oor wat op die oomblik in my groen vallei aan die gang is.
Opdateer Sondag 1 Mei 2022
Alles is sedert Vrydagmiddag…
1e Drywende stad gaan in Suid-Korea gebou word
Die stygende seevlakke en die bedreiging vir kusdorpe en stede, het tot ‘n nuwe, ambisieuse projek in Suid-Korea gelei. Suid-Korea gaan ‘…
Ontmoet Gustav, nuuskierige radioman, reisiger, orrelspeler en fossieljagter
Gustav is ook tuis voor die TV-kamera’s.
Ontmoet vir Gustav Greyling, een van die anker-aanbieders van Op en Wakker, maar ook volledi…
Eiendomsbelasting op wildsplase, ouetehuise, woonstelle en kommunes kan drasties verhoog
Eienaars van wildsplase, en ook woonstel- en kommunebewoners en ouetehuise, moet hulle regmaak vir yslike verhogings in eiendomsbelasting…