Wat is die ruimte, ruimtetyd en gravitasiekolke?


Wat is ruimte? Is dit niks? En wat is ruimtetyd? Dis die breinknopers waaoor die span praat.

‘n Foto doen die rondte van ‘n sogenaamde deur op Mars. Is dit wel ‘n deur, of is dit ‘n kwessie van ’n spel van lig en skadu?

Die span praat ook oor ‘n foto wat onlangs geneem is van ‘n reuse gravitasiekolk, iets wat nie dikwels gebeur nie.

Lees meer oor gravitasiekolke:
https://astronomy.com/magazine/news/2021/02/the-beginning-to-the-end-of-the-universe-how-black-holes-die