Regsake: Reël 43 in skeisaak; e-ooreenkomste; fetus begrafnis en geld landuit


Egskeiding

Igna Klynsmith bespreek ‘n hoëprofiel egskeidingsaak en die sogenaamde reël 43, en ‘n hofuitspraak oor ouers se reg om ‘n fetus te begrawe.

Hy gee ook duidelikheid oor die regskrag van ooreenkomste wat elektronies gesluit word, en oor die vereistes wat geld wanneer ‘n mens geld landuit wil neem.