Regsaspekte oor nalatigheid; bates in ‘n boedel; taalgebruik


Igna Klynsmith bespreek

  • ‘n Appèlhofuitspraak oor nalatigheid, nadat ‘n vrou deur ‘n valhek beseer is by ‘n winkel, en
  • ‘n saak oor middellike aanspreeklikheid.
  • Hy beantwoord ‘n vraag oor die bates wat deel is van ‘n bestorwe boedel wanneer mense binne gemeenskap van goedere getroud is,
  • en bespreek ‘n KVBA-saak oor taalgebruik op sosiale media.