Drome; Reuk; Geelvinke en weervoorspellings Home Natuur Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 22/11/2021. 22/11/2021 Die kenners praat oor drome en halusinasies; wat presies reuk is; hoe besoelde lug ons affekteer; en hoe geelvinke die weer voorspel, en wat ons by hulle kan leer. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/11/hoe-verklaar-jy-dit-21-november-2021.mp3