Dié beeste kan berge klim


Gee liewer pad vir die Hugenoot

Die Hugenoot-beesras is in 1961 ontwikkel, en volgens Louis Nel van dié genootskap, kan hierdie beesras berge klim.

Johann Krige van Kanonkop-wynlandgoed is onlangs as die president van die International Wine and Spirits Competition verkies. Hy vertel wat dit vir die plaaslike wynbedryf beteken.

Die identifisering en behandeling van galsiekte onder vee word bespreek met dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid.