Landbou
CategoryLandbou: Appels & pere; Son-oonde; Bees-leukose; Varkpes
- Wakkerstroom in die Witzenbergvallei is bekend vir hulle appels en pere, en het verskeie toekennings by vanjaar se Ceres Fruit G..
Landbou: Bees brusellose; plaaswerkers-welsyn; soetveldbestuur
Plaaswerkers: Volgens die Rooivleisprodusente-organisasie se Kode vir Beste Praktyk is die welsyn van plaaswerkers net so belangri..
Wynbedryf se Covid-herstelplan
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf, spesifiek die wyntoerismesektor, is ongetwyfeld die landbousegmente wat die ergste deur Covid-19-be..
Landbou: Hoe veilig is ons rooivleis?
Rooivleis bly ‘n gesogte produk onder Suid-Afrikaners, maar kan hulle dit met vertroue gebruik? Koos van der Ryst van die Rooivlei..
Landbou: Proefplase; vleiswetenskap; presisie-besproeiing
Hoe lyk die toekoms van proefplase in Suid-Afrika?
Dr. Cletos Mapiye, ‘n vleiswetenskaplike van Stellenbosch Universiteit, het ..
Landbou: Diere-veilings, somergraan-aanplantings en aanlyn-wynverkope
Koring word geoes.
Die verkoop van ‘n dier op ‘n veiling is makliker gesê as gedaan. Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Lewende..
Landbou: natuurlike seleksie of teelbeleid?
Wat is die beste – natuurlike seleksie of ‘n spesifieke teelbeleid? Dis ‘n gereelde debat onder telers. Schalk Greyling van SA Stamb..
Landbou: Kersie-oes; kuilvoer; sprinkaanplaag
Volledige Lys
Meer heuning met korwe van beton
Hoor hoe ‘n innoverende Gautengse byeboer, Louis van Zyl met sy betonkorf-innovasie sy heuningproduksie verhoog en ander boere ins..
Amandels, Brahmane & mikotoksiene
Hans le Roux, die eienaar van Amanteco Almonds tussen Barrydale en Montagu, praat oor die produksie van dié neut en die mark wat hulle bed..
Weervoorspellings, -patrone en -toeps
Televisie-weervoorspeller en meteoroloog, Annette Botha, het handige wenke. Wat weertoepassings betref, deel sy haar beste-van lysie en sê..
SA se wol- en sybokprodukte steeds gesog
Angorabok lammers
Wol- en sybokhaarprodusente het die afgelope twee jaar swaar getrek, maar volgens Isak St..
Verkeerde bul kan melkkudde skaad
Die kies van die verkeerde bul vir ‘n melkkudde, kan in die langtermyn ‘n duur fout wees. Suretha Francis van SA Stamboek gee raad hieroor..
Groter winste danksy chemiese interaksies tussen plante
Deur die chemiese interaksie tussen plante reg in te span, kan groter winste behaal word. So sê dr. Charlie Reinhardt van die Noordwes-Uni..
15% van mense kry siektes van diere
Statistiese data dui daarop dat tien tot vyftien present of meer van die wêreldbevolking, een of ander tyd ‘n soönotiese besmetting opdoen..
Een transportakte, maar net deel van plaas?
Wat is betaalbaar as ‘n huurder in ‘n ouetehuis sterf sonder om ‘n maand kennis te gee?
Watter plan kan ‘n boer maak as hy ‘n deel van ..
Waarom is organiese tamaties geurloos?
Hoekom het die hedendaagse organies gekweekte of winkeltamaties grootliks hulle heerlike geur en aroma verloor?
Hoe het dinosourusse vo..
Virtuele wolveilings, avo’s, strooptoerusting…
Volgens Lane Reynolds van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie, is bestellings vir stroop- en planttoerusting afgehandel, maar..
Bloubessies, ongeregistreerde chemiese stowwe…
Die groei in die plaaslike bloubessiebedryf is noemenswaardig. Die voorsitter van die Bessieprodusente-organisasie, Justin Mudge, vertel m..
Landbou in die tyd van COVID-19
Verbruikers het die afgelope week winkels toe gestroom om te verseker dan hulle vir die volgende 21 dae genoeg kos op die tafel het.
RS..
Nuutste oor Grondhervorming
Die parlement sal na verwagting aan die einde van die maand terugvoer kry oor voorgestelde wysigings aan artikel 25 van die Grondwet. Daar..
Wat is die rol van hommeltuie in landbou?
Drie landboukundiges bespreek die toekoms van hommeltuie in die landbou.
- Laai Af (14 161KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Hoeveel koeie maak ‘n goeie melkkudde?
‘n Ekonomiese faktor wat betreklik min aandag kry in die Suid-Afrikaanse melkbedryf, is die aantal koeie in ‘n melkkudde. Dr Carel Muller,..
Helfte van vrugbare landbougrond het binne 150 jr verdwyn
Daar word beraam dat bykans die helfte van die wêreld se vrugbare landbougrond oor die afgelope 150 jaar verdwyn het weens konvensionele b..