Wat laat die aarde draai? Home Natuur Ruimte Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 02/05/2022. 02/05/2022 Die aarde se as is 23 grade getilt en die aarde draai antikloksgewys om sy as. Ons paneel kenners verduidelik – wat die aarde laat draai; wat swaartekrag is en waarom is die maan se swaartekrag swakker as die aarde s’n is. – Ons vind ook uit hoekom voëls so lief is vir ‘n son- en stofbad. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/05/hoe-verklaar-jy-dit-1-mei-2022.mp3