“Cope” jy met die onsekerhede van beurtkrag? Home Geestesgesondheid Wie is ek? Gepubliseer op 27/03/2023. Beurtkrag is nou deel van ons alledaagse wêreld, maar watter uitwerking het dit kollektief op ons as burgers? Hoe kan ‘n individu seker maak hulle “cope” met die konstante gevoel van onsekerheid?