Wie is ek?
CategoryWord jy té maklik frustreerd?
Is jou frustrasies besig om jou lewe te beheer, of is jou toleransie hoog genoeg om dit te bestuur? Hoekom is hierdie ‘n belangrike…
Die mag van visualisering
Professionele atlete visualiseer elke beweging vooraf om sukses te bereik. Hoe kan ek hierdie proses toepas om sukses in my eie lewe te …
PTSD het vele gesigte
Ons lewe in ‘n land gevul met traumatiese gebeure. Hoekom affekteer dit almal nie dieselfde nie? Ons vind meer uit oor post-traumatiese s…
Wat gebeur as jy verlief is?
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Ons kyk na die positiewe en negatiewe eienskappe van verliefdheid, en hoe dit in langt…
Beteken jou drome iets?
Ons almal droom elke nag, of jy nou daarvan bewus is of nie. Het jou drome enige betekenis? Probeer jou brein met jou kommunikeer? En wat…
Beheer jy jou jaloesie, of beheer dit jou?
Hoekom affekteer die normale menslike emosie, jaloesie, mense op verskillende maniere? Dit het die mag om verhoudings te verwoes, of self…
Is jy ‘n kompulsiewe opgaarder?
Daar is TV-realitietsprogramme oor hierdie versteuring – mense wat kompulsief klere, of koerante, of bokse opgaar. Dinge wat vir die mees…
Hoe langdurige angs jou brein en lyf affekteer
Ons hoor gedurig hoe gevaarlik langdurige angs is, maar wat presies gebeur in jou brein, jou lyf en lewe wanneer angs waarlik sy greep op…
Hoekom word sekere kinders uitermate woedend?
Wat is die redes hoekom sekere kinders altyd kwaad is? Is een van jou kinders dalk altyd kwaad vir die wêreld, en jy het al alles p…
Is jy veerkragtig genoeg vir die lewe se terugslae?
Die lewe neem sy loop met almal – almal ervaar terugslae, maar hoe staan jy weer op? Hoe effektief is jou veerkragtigheid? Het jy dit…
Is jy verslaaf aan jou werk?
Werk jy om te lewe, of lewe jy om te werk? Wat is werksverslawing? Wat is die tekens? Hoe kan die probleem opgelos word sonder om werkloo…
Wanneer word steel kleptomanie?
Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het n…
Is die een wat aanmekaar jok ‘n kompulsiewe leuenaar of ‘n patologiese leuenaar?
As die gevoel om verlief te raak, ‘n obsessie word…
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Alles voel helderder, mooier en meer opwindend. Maar wat as hierdie gevoel ‘n obsessie…
Die effek van hoë konflik selfs ná egskeiding op kinders
Hoë konflik kan verstaan word wanneer dit binne die huwelik plaasvind en lei tot egskeiding, maar wat gaan verkeerd as die konflik hoog b…
Wat as jy dinge hoor en sien wat nie bestaan nie?
Dit gebeur dikwels dat ‘n klein persentasie van die samelewing ‘n splitsing, of breuk met realiteit ervaar. Dit veroorsaak dat hulle ding…
Wanneer het jy hulp nodig om verlies te verwerk?
Om verlies te verwerk, is een van die moeilikste prosesse om as mens deur te gaan.
Wat is die ervaring van normale verlies, en wanneer…
Wat behels dit om in ‘n psigiatriese kliniek opgeneem te word?
Van tyd tot tyd voel die meeste van ons bietjie af, donker of selfs uitgebrand. Jy gaan dokter toe en hoor die gevreesde woorde, “dit mag…
Hoekom ontwikkel iemand ‘n eetversteuring?
‘n Eetversteuring is ‘n patroon waardeur mense onbewustelik hul lewensprobleme (issues) probeer hanteer deur te fokus op hul verhoudi…
Ly jy aan selfoonskeiding-angs
Lise Swart vind meer uitvind oor die teenstrydige diagnose van Nomofobie. Die vrees om van jou selfoon geskei te word. Klink dit vir …
Raad vir mense wat eensaam voel, selfs al is hulle nie alleen nie
Om alleen te wees, beteken nie noodwendig jy is eensaam nie, maar om mense om jou te hê beteken ook nie jy is nie eensaam nie. Diegene wa…
Hoekom is dit so moeilik vir ander om my te verstaan?
Hoe gereeld voel dit vir jou dat jou lewensmaat nie hoor wat jy sê nie, jou familie luister nie na jou woorde nie, of jou werkskollegas v…
Word jy gereeld woedend kwaad?
Word jy maklik kwaad? Só kwaad dat ander mense jou gereeld vra hoekom jy buite beheer raak?
Vind meer uit oor afwisselende eksplosiewe…
Sukkel jy om groot besluite te neem?
Hoekom sukkel mens soms om groot besluite te neem? Wat hou ons terug, en hoe kan ‘n persoon verseker wees van die beste of “regte” uitkom…