My kind is gay… wat nou? Home RSG Radio Intussen met Eloise Gepubliseer op 15/07/2024. Dr. Marietjie van Loggerenberg, ‘n pastorale narratiewe terapeut, praat oor ouers en die samelewing se aanvaarding van gay-kinders.