RSG Radio
CategoryKeto-diëte bring gewigsverlies teen astronomiese metaboliese skade
Wat is ketone? Waar kom dit vandaan? Hoe vorm dit in die liggaam. Hoe werk die keto-dieet? is dit goed of nadelig vir ‘n mens.
Marí Hu…
Hulle noem hom Mamba
Adriaan Havenga
Luister op Donderdag 8 April om 20:00 na Adriaan Havenga se Hulle noem hom Mamba, ‘n radiodrama wat met die prys vir …
Ons spesiale program vir Goeie Vrydag
Ons bied weer op Goeie Vrydag ‘n spesiale program aan.
Hier is die skedule vir die program.
Goeie Vrydag-skedule
2 April 2021
00…
Program-verskuiwings by RSG vanaf 5 April
Ons het enkele program-verskuiwings en -verfynings aangebring. Hier is die program-verskuiwings vanaf 5 April 2021.
…
RSG se nuwe dramaseisoen skop Donderdag af
‘n Kaalbas kalender tot ‘n rots van verskrikking op radio
‘n Kaalbas kalender, ‘n spooktrein, ‘n afgestorwe man wat weens sy gewig nie b…
Die ANC, korrupsie, Ace en 30 dae…
Die magte van die ANC se integriteitskommissie en hulle aanbevelings bly ‘n tameletjie vir die ANC se nasionale uitvoerende komitee. In e…
Speel ‘n pa ‘n rol in leierskap in die gesin?
Johan van Lill praat met Chris de Beer, ‘n leierskapsafrigter, oor hoe ons moet dink oor leierskap in die gesin, en die rol wat pa’s in l…
Wat gebeur in ‘n psigiatriese kliniek?
Moderne tandheelkunde: Mikpunt is mond vol eie, mooi tande op 90
Groot vordering is die afgelope 20 jaar en meer gemaak in tandheelkunde. Van wit stopsels tot implantate en die behandeling van tandvleis…
Foutiewe advertensiepryse, vaderskap, skelm prokureurs
Is verkopers gebonde aan die prys wat hulle adverteer, al is dit foutief?
Wanneer moet ‘n pa wat vaderskap ontken, onderhoud betaal?
…
Die Marshelikopter maak opslae
Die Mars helikopter
Ruimtewetenskaplikes van NASA en JPL het verlede week ‘n nuuskonferensie gehou oor die planne met die Marshelikop…
Die Koch-sneeukristal, fraktaal, walviskalwers en mantas
‘n Walvis en haar kalf aan die weskus van Australië
Wat is die storie van die Koch-sneeukristal?
Wat is ‘n fraktaal?
Hoekom wor…
Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang
Die bekende wawielbrug by Kroonstad
My Mooi Dorp is ‘n splinternuwe program op radio en is daarop gemik om dorpe in ons land te help …
Ons 3e golf dalk al verby, 4e golf minstens 4 weke weg
Eers as die bal van die volgende golf die kolf tref, kan data-ontleders voorspel of dit ‘n reusagtige ses gaan wees of nie. En tans wil d…
Nuwe soorte kankerbehandeling lewer al beter resultate
Met immunoterapie takel jou eie T selle kankerselle. Hierdie 3D rekenaarvoorstelling toon hoe T limfosiet witbloedselle die blou en groe…
Elke munisipaliteit MOET dié pligte nakom
My Mooi Dorp is ‘n splinternuwe program op radio en is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligti…
Teleskope: Galileo s’n, refraksie- en rekleksieteleskope
Galileo se teleskoop het vermoedelik só gelyk
Watter soort teleskoop het Galileo Galilei gebruik om die hemelruim te verken?
Die s…
Kan erfgename eksekuteur weier?
Igna Klynsmith gee raad oor wat om te doen as jy in ‘n motorongeluk betrokke was, en
of erfgename kan weier om die eksekuteur wat in d…
Vuurvliegie se lig aan sy stert het ‘n naam
Die liggies van ‘n menigte vuurvliegies
‘n Vuurvliegie van naderby
Wat is die wetenskaplike naam vir die lig van vuurvliegies? Wa…
Luister weer: Abraham Izak Perold – Die vader van Pinotage
Perold, die vader van Pinotage
Luister Donderdag 25 Maart om 20:00 na die dokumentêre program oor Abraham Izak Perold – Die vader van…
Hanteer kinders se seer ná egskeiding só
Johan van Lill praat met dr. Louisa Stoker, ‘n familieberader, oor kinders wat aan egskeiding blootgestel word. Hoe hanteer ouers en vers…
Luister weer na ‘Maestro’, die dokumentêr oor koorleier André vd Merwe
Hy is ook ‘n groot jenewer-versamelaar. Kyk net sy reuse versameling.
MAESTRO: Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier e…
Martelize vlieg! Kyk foto’s en video
Martelize Brink het in ‘n Cessna gaan vlieg en selfs beheer daarvan geneem.
Sy gesels met vlieënier en instrukteur van die Stellenbosc…
Wat is die Milankowitsj-verskynsel?
‘n Luisteraar wil weet of die swaartekrag van die son en die maan voorwerpe op aarde kan laat “groei”.
Die Milankovitch siklusse
K…