Is jou kleuter te maer? Home Groeipyne Gepubliseer op 09/08/2024. Dieetkundige Christa Dunn praat oor kinders wat ondergewig is. Sy verduidelik wat die bydraende faktore is, en wat ons kan doen om die probleem op te los.