Groeipyne
CategoryIs jou kleuter te maer?
Dieetkundige Christa Dunn praat oor kinders wat ondergewig is. Sy verduidelik wat die bydraende faktore is, en wat ons kan doen om die pr…
Skokkend baie voorskoolse kinders is heeltemal te vet
Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak.
Hoe stop jy die oordra van slegte gewoontes van jou ouers via jou eie optrede na jou kind?
Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bo…
Hoekom is grondvlakfase-onderwys belangrik?
Die grondslagfase is een van die belangrikste fases van ‘n kinders se skoolloopbaan, indien nie dié belangrikste nie. Yolandi van den Hee…
Die rol van pa’s in kinders se ontwikkeling
Ons fokus op die belangrike rol van pa’s in kinders se ontwikkeling. Heidi Malan, wat meer as 20 jaar se ervaring in die aanbied van doel…
Kleuters móét speel vir brein- en liggaams-ontwikkeling
Vroë kinderontwikkeling-spesialiste sê speel is ‘n kleuter en peuter se werk. Die Verenigde Nasies stem saam, en het Internasionale Speel…
Die effek van seksuele uitbuiting van kinders op kinders en gesinne
Die fokus is op die seksuele uitbuiting en misbruik van kinders. Ouers wil weet hoe om hulle kinders te bemagtig. Fanie Viljoen, skry…
Hoekom word jong kinders skielik stom in sekere situasies?
Moenie jou kind dissiplineer uit woede nie!
Hoe verskil kindgrootmaak van 30 jr gelede?
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het.
…
Die voordele van popspeel vir ‘n kind
Die meeste van ons was as kinders bevoorreg om ‘n pop of twee te kon hê, en herinneringe hieraan kan dikwels jou hart warm laat klop. Kli…
Moet jy jou kleuter na die begrafnis van ‘n geliefde neem?
Die dood en verlies is onvermydelik en dis iets waarmee die meeste van ons vertroud is.
Maar hoe praat ek met my voorskoolse kind oor …
Berei jou kleuter só voor op lees
Spraak- en taalterapeut Hannekie Verwoerd fokus op leesvoorbereiding vir voorskoolse kinders.
Hoekom is grondslagfase-onderwys so belangrik?
Ons fokus ons op grondslagfaseonderwys met dr. Elsabe Wessels van die Fakulteit Opvoedkunde by Noordwes-Universiteit.
Noodsaaklike oefeninge vir ‘n kleuter
Kinderbiokinetikus Karyna le Roux gee wenke oor hoe om voorskoolse kinders in die somervakansie aktief te hou.
Kan jy jou nuwe baba ‘n goeie slaappatroon aanleer?
In hierdie week se Groeipyne fokus ons op slaap, die wondersoete ding soos die digter daarna verwys.
Maar wat as dit in ‘n nagmerrie o…
Hoe moet kleuters se taal ontwikkel?
Anthea Fredericks kyk na die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taa…
Moenie dat jou kind met wiskunde sukkel nie
‘n Groot aantal kinders sukkel met Wiskunde. Vir baie leerders is dit ‘n gevreesde vak, hoewel dit ‘n belangrike komponent van die kurrik…
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Hanteer jou tiener se uitbarstings só
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Natalie Pretorius en Tanya van der Walt, oor tieneruitdagings. Hoe gemaak as my…
Ander ontwikkelingsprobleme met dieselfde tekens as ADHD
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Alicia Bestbier en Jacoleen Vogel, oor ontwikkelingsuitdagings by kinders, wat …
Hoe gemaak as jou kinders oor alles baklei?
Johan van Lill praat met Lezinda Beer, ‘n pastorale jeugberader, en Sonja Teitge, ‘n spesialis welstandsberader, oor wat om te doen wanne…
Skermverslawing verswak aandag, geheue en ontwikkeling
Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkel…
Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter
Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêre…