Regsake: Wanneer is dit naamskending? Home RSG Radio Gepubliseer op 21/08/2024. 23/08/2024 Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor naamskending. Spesialisgas Peto Milton praat oor skuld tussen vriende en familie – is ‘n skulderkenning nodig, en wanneer verjaar jou eis?