Hoe relevant is boeke in 2025?
Hoe relevant is boeke in 2025? Het jy ‘n hardekopie boek nodig of kan jy liewers net ‘n elektroniese toestel gebruik? In hierdie Woensdagaand se episode van Kompas bespreek ons dit op Wêreld Boekedag. Daar’s soveel voorbeelde, maar ‘n boek word alewig op sy eie geklasifiseer so half as ‘n straf. En as ons daaroor kan kom, maak dit regtig nie saak watter een ‘n ou gebruik nie