Kan kinders se lees-agterstand ingehaal word? Home Groeipyne Gepubliseer op 21/07/2025. Ons fokus op leesagterstand, en wat die regering se planne is om die probleem aan te pak, saam met remedierende terapeut en medeskrywer van die Tippie-reeks, Reinette Lombard.