Foutiewe advertensiepryse, vaderskap, skelm prokureurs


Is verkopers gebonde aan die prys wat hulle adverteer, al is dit foutief?

Wanneer moet ‘n pa wat vaderskap ontken, onderhoud betaal?

Wat kan jy doen as jy foutiewe skulddagvaardings ontvang?

Wanneer moet oordrag van vaste eiendom steeds voortgaan as die koopprys reeds by ‘n prokureur inbetaal is, maar hy “verdwyn” daarmee voor dit aan die verkoper oorbetaal is?

Daar is ook inligting oor ‘n vereenvoudigde proses vir die bereddering van klein boedels.

Luister na die volledige Regsake program: